AFRIKAANS IS GROOT, BY GRAND WEST ARENA, KAAPSTAD

Hierdie suksesvolle en gewilde jaarlikse produksie met verskeie van ons land se top kunstenaars word vanaf die Times Square Arena in Pretoria ingevoer na die Kaap vir slegs 3 vertonings. Tye: 16 Maart 19h30; 17 Maart 13h00 en 19h30. Besprekings is by Computicket