AFRIKAANS IS GROOT, SUN ARENA@TIME SQUARE MENLYN MAINE

Hierdie produksie beloof om iets baie besonders te wees vanjaar. Die venue het ook verskuif na die nuwe Menlyn Maine Arena in Garsfonteinweg. Laurika tree op saam met top kunstenaars soos Riana Nel, Bobby van Jaarsveld, Refentse, Elvis Blue, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis en nog baie baie meer! Hou gerus Laurika se Facebookblad dop vir meer inligting