Laurika Rauch met Loki Rothman by die Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch

Datums: 26 en 27 Januarie 2018. Laurika en Loki is terug in Stellenbosch op publieke aanvraag, nadat hulle eerste vertoning ooit, verlede jaar opslae by die Woordfees gemaak het! Tyd: 20h15. Kaartjies is by Computicket sowel as by die kaartjieskantoor by die teater. Kantoorure : weeksdae 9h00-17h00 , Saterdae ogg 9h00-13h00 . Sowel as voor die vertoning. Kaartjieskantoor: Ingrid Blumer of Michelle Saldannah. 021 8097380 / 0218097473. Theatre@oudelibertas.co.za