TYDLOSE TREFFERS SAAM MET LAURIKA RAUCH, SECUNDA

Laurika tree op saam met Clinton Waring op klavier. Die geleentheid is by Die Ark, Rondekerk. Tyd: 17h30 vir 18h00. Kaartjies sluit ‘n gekookte ete (voorberei deur Symphony’s Café) en wyn op die tafel in (kontantkroeg beskikbaar, gaste mag eie wyn bring). Besprekings by Paul 0793589035/ bemarking@hs-sec.co.za