Met transistor innie hand

Play

Met transistor innie hand
Skollie ek deur stad en land
Of ek bok en of ek blok
Transistor altyd byderhand
Sonner hom wat word van my
Innie vaalgeid rondom my

O trooster jy, o bakgat jy
O bly by my, o bly by my
Want sonner jou
O sonner jou
Issit fieliekondêm met my
Issit fie
Issit fielie… kond√™m met my

Woorde en Musiek: Boerneef /Laurika Rauch
Uitgewer: Gallo Music Publishers/Dalro