Murg en been

Play

Ooo x 2

Ewe donker
Ewe lig
Ewe veel
‘n Ewewig
Ewe hard en
Ewe sag
Ewe skielik
Kom die dag

So dieselfde
So verskil
Ander helfte
Van my gil
Wil weer uitkom
Terug na my
Het te lank saam
Jou gebly

Refrein x 2
Plus en minus
Maal en deel
Dalk te min of
Dalk te veel
Van dieselfde
Murg en been
Ewe skielik
Weer alleen
Ewe skielik
Weer alleen

Ooooo x 1

Vinnig liefhĂȘ
Vinnig trou
Vinnig intrek
Huis gebou
Vinnig stilte
Vinnig leeg
Vinnig einde
Aanbeweeg

Refrein x 2

Ooo x 2

Ewe skielik weer alleen
Ewe skielik weer alleen
Ewe skielik weer … alleen

Woorde en Musiek: J.Oberholzer
Uitgewer: Universal Music Publishing