lilli-marleen

2013 – Rapport – Soekers wat vind

Hanlie Retief gesels met Laurika Rauch en Chris Torr. 15/12/2014. Lees meer >

2012 – Volksblad – Laurika‐optrede ’n hoogtepunt

Artikel deur Estée de Villiers, Volksblad, 12/07/2012. Lees meer >

2011 – Sarie – Anders maar tog dieselfde

Met die vooraf publisiteit vir die musiekspel ‘Stuur groete aan Mannetjies Roux’ het ek en Chris ‘n hele paar onderhoude saam gedoen. Dit was vir my ‘n besonderse ontwikkeling in ons werksverhouding en lewe saam. LR

Lees meer >

2011 – Due East – Best Wishes

Om saam met Chris, my man, te werk aan die musiekspel ‘Stuur groete aan Mannetjies Roux’, was ‘n belewenis. Dit was vir my ook so lekker om onderhoude saam met hom te doen en om te kan konsentreer op die groot werk wat hy gedoen het om die produksie moontlik te maak. LR

Lees meer >

1984 – Sarie Marais – Laurika en Simon

Ek en ons tweejarige seun, Simon. Ek het nie die kinders baie blootgestel aan die kalklig nie, maar in die ‘Ek wil vir jou’ video van drie jaar later, het Simon, toe nog skaars vyf jaar oud, die rol gespeel van my seuntjie. Dis vir my ‘n baie besondere herinnering om van hom te hê. LR Lees meer >