Die liedjieskrywers wat goedgunstiglik toegestem het tot die publikasie van die liedjies.
Sanger/komponis/musikant/musiekregisseur/vriend Fanie Fouché wat, tegnies bygestaan deur Reto Suter, hierdie pragtige verwerkings gedoen het.
Let wel: Daar heers kopiereg oor hierdie manuskripte. Sonder die skriftelike verlof van die kopiereghouer mag dit nie deur ‘n ander party as deur Laurika Rauch se webblad, gratis elektronies beskikbaar gestel word of verkoop word nie.