'n mens moet sielgoed skryf terwyl alles nog vars in die geheue is:
awesome, awesome konsert tussen die bome by Cluver gewees - baie dankie vir die trip wat jy "in die bos in" gemaak het om ons te vermaak.
|
Lees die volledige brief |
|
|
|
|
|
|
|
|
Gelukkig het ek gehoor dat daar in Desember 'n vertoning gaan wees by die
Emmerentia dam, waar jy ook een van die kunsternaars gaan wees.
|
Lees die volledige brief |
|
| Ek het hierdie week eers uitgevind dat jy ‘n web-site het waarop ‘n mens kan ingaan… Sjoe, en ek het gedink ek is ‘n groot aanhanger.
|
Lees die volledige brief |
|
|
|
|
|
|
|
Was nie een oomblik onder die indruk dat jy self mail antwoord nie - anders sou my mail veel anders gelyk het - dit was great van jou - baie dankie ( :
Ons sal verseker die keer vroegtydig bespreek en ons sien uit .
|
Lees die volledige brief |
|
|
|
|
|
|
|
|
| Na ek jou op Skouspel gesien het moet ek jou versoek om nooit ooit op te hou met wat jy doen nie en nooit ooit dood te gaan nie!
|
Lees die volledige brief |
|
| Laurika, ek is 'n BAIE groot "fan" van jou en jou musiek, al vir baie jare, om die waarheid te sê, vir solank as wat ek kan onthou.
|
Lees die volledige brief |
|