cd's 1979 - 1995
cd's 1995 - 2006

Laurika Rauch

Grootste Treffers LIVE

2006

 
01. Op Blouberg Se Strand
   
02. Jy Is Te Dierbaar
     
03. Blou
       
04. 'n Sonneblom Uit Bethlehem
   
05. Victoriabaai
     
06. Die Nostalgie
     
07. Marietjie Wag-'n-Bietjie
       
08. Ballade van Jakob F De Beer
   
09. Krisjan Swart
     
10. Song Of The Old Lovers
       
11. Die Gang
       
12. Toemaar Die Donker Man
   
13. Kinders Van Die Wind
     
14. My Ou Tante Koba
     
15. Lelikheid
   
16. Die Mense Op Die Bus
     
17. 'n Man Stap
       
18. Ek Het 'n Huisie By Die See
     
19. Lisa Se Klavier
   
20. Stille Waters
   
21. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
   
22. Hot Gates
   
23. Lord Of The Dance
 

Laurika se fyn kuns van verhoogwerk word in hierdie DVD, wat tydens vier vertonings voor uitverkoopte gehore in die Unisa Kleinteater te Pretoria opgeneem is, weerspieël.
Laurika het oor die jare meer treffers gesing as die 23 snitte wat hierin vervat is.
Die liedjiekeuse vang ‘n paar van haar eras vas, vanaf die “luisterliedjie”-era (Kinders van die Wind, Toemaar die Donker Man), deur haar Jacques Brel-tydperk (Song of the old Lovers) en die kabaretliedjies (Lelikheid) tot by Stuur groete aan Mannetjies Roux en haar treffers van vandag.

Totale lengte: 116 min.

 

Die musikante
Mauritz Lotz – Kitare, banjo
Clinton Waring – Klavier, agtergrondsang
Rixi Roman – Baskitaar, agtergrondsang
Godfrey Mgcina – Perkussie
Izelle Claassen – Viool
Louis Brittz – Instrumentalis, agtergrondsang

 

Musiekverwerkings en -regisseur
Louis Brittz

 

Regisseur
Deon de Bruyn

 

Kom Laat Ons Sing

- 'n Musikale reis

2003

 
HOOFSTUKKE:
01. Die Reis Begin
02. Die Aankoms
03. Gewildheid
04. Is Daar 'n Alternatief?
05. Die Vreemdelinge
06. Die Nuwe Stemme
 

Hierdie dokumentêr, skets in 6 episodes en met Laurika as die aanbieder, die ontwikkeling van die afrikaanse lied sedert die dertigerjare. Die DVD sluit dokumentêre- en argiefmateriaal en onderhoude met en insetsels van vele sangers en liedjieskrywers in. Totale lengte: 150 min.

 

KOPIEREG 2007-2008 | WWW.CANTUSSTAR.CO.ZA