Laai gratis bladmusiek van al die liedjies op Laurika se nuutste album, ‘n lekker verlang liedjie, af.
Let wel: Daar heers kopiereg oor hierdie manuskripte. Sonder die skriftelike verlof van die kopiereghouer mag dit nie deur ‘n ander party as deur Laurika Rauch se webblad, gratis elektronies beskikbaar gestel word of verkoop word nie.