Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1976 – 1979

1976 - 1979 1980 - 1989 1990 - 1999 2000 - Tot nou Samewerkings


1976 'n Foto wat deur my vriend, Wilhelm Hahn, geneem was lank voor 'Kinders van die Wind' gebeur het.
1977 - Nog in die jare toe ek skoolgehou het
1977 Die foto is geneem 'n jaar of wat voor 'Fyn net van die Woord' op SATV
1977 Voordat alles begin gebeur het
1978 Ek en my kitaar in my huis in Westdene
1979 - Die geboorte van die 'pout'!
1979 'n Foto wat deel uitgemaak het van 'n 'shoot' vir Rapport
1979 Nog 'n foto in die reeks vir Rapport - ek en my kitaar was onafskeidbaar
1979 'n Pieter de Ras-foto as deel van 'n reeks. Ons het hierdie foto op die voorblad van my musiekboek gebruik in 1999.
1979 Hierdie is nog 'n foto van die Pieter de Ras-reeks vir my 'Debuut'-album
1979 Foto: Pieter de Ras - as deel van 'n reeks vir my eerste album, 'Debuut'.

1976 - 1979 1980 - 1989 1990 - 1999 2000 - Tot nou Samewerkings Terug na bo

Previous Entry: Select Musiek – Platemaatskappy en Select Musiek Verspreiding
Next Entry: Gifts 4 Good
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch