Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1979 – Die Transvaler – Die ewolusie van die Afrikaanse lied

Terug na pers

Hierdie artikel, deur Ronelle Loots, is gekryf gedurende daardie eerste opwindende maande van die Musiek en Liriek-konserte in die Laager van die Markteater. Die konserte het gebeur selfs voordat Merwede van der Merwe se reeks met dieselfde naam, in Augustus 1979 op die kassie begin wys het. Gehore het dit uiters genotvol gevind om met n glasie wyn in die hand, deel te wees van ‘n gehoor van sowat 80 mense wat hierdie ‘nuwe’ afrikaanse musiek so intiem kon beleef. Daar was verskeie reekse opvoerings wat hierna by die Laager plaasgevind het, met ander kombinasies van nuwe Afrikaanse kunstenaars. LR

Laai PDF af (PDF, 186.71KB)

Posted in Artikels | Tagged Laager van die Markteater, Merwede van der Merwe, Musiek en Liriek, Ronelle Loots
Previous Entry: 1979 – Die Vaderland – Jana se ‘sangstem’ is nie onder maatemmer
Next Entry: 1980 – Rand Daily Mail – ‘Folk’ – or a fine anomaly
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch