Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1979 – Rapport – En hoor jy die magtige dreuning

Terug na pers

Stephan Bouwer, wat die artikel geskryf het, was, saam met Merwede van der Merwe en Rosa Keet,  een van die belangrikste stukragte agter die groei van die nuwe Afrikaanse lied, asook die ontwikkeling van die groot oes van nuwe Afrikaanse kunstenaars, soos Anton Goosen, Louis van Rensburg, Jannie du Toit, Clarabelle van Niekerk, ek, en ‘n bietjie later – David Kramer, Coenie de Villiers, Anneli van Rooyen, Amanda Strydom en nog vele meer. LR

Laai PDF af (PDF, 2.23MB)

Posted in Artikels | Tagged Merwede van der Merwe
Previous Entry: James Turrell
Next Entry: 1979 – Rapport – Sy skeur bittersoet uit mens se hart
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch