Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1979 – Rapport – Sy skeur bittersoet uit mens se hart

Terug na pers

9 September, 1979

Johan Bruwer het in 1979 met hierdie artikel die atmosfeer van daardie eerste optredes by die Laager van die Markteater uitstekend vasgevang. In die eerste jare van my loopbaan is ek begelei deur Colin Drew op kitaar. Colin het verskriklik mooi en goed gespeel – ‘n regte muso – terwyl ek ongeveer 5 akkoorde magtig was, maar ook saamgespeel het. Ek dink dit moes vir hom ‘n groot frustrasie gewees het om my kitaarspel te akkommodeer, maar hy het dit met die uiterste grasie gehanteer! LR

Laai PDF af (PDF, 563.49KB)

 

Posted in Artikels | Tagged Colin Drew, Johan Bruwer, Laager van die Markteater, Rapport
Previous Entry: 1979 – Rapport – En hoor jy die magtige dreuning
Next Entry: 1993 – Kerstkonsert-plakkaat
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch