Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1980 – Die Burger – Ons musiek skielik is byderwets

Terug na pers

27 Februarie, 1980

‘n Resensie in Die Burger deur Kerneels Breytenbach, na aanleiding van ‘n Musiek en Liriek-vertoning in die Oude Libertas Amfiteater in Stellenbosch. Kunstenaars wat deelgeneem het was Laurika Rauch, Louis van Rensburg, Clarabelle van Niekerk en Anton Goosen. Mnr Andrew Marais, bekende wynjoernalis en hoof van openbare betrekkinge by SFW, het in die tagtigerjare baie geleenthede geskep vir ons Afrikaanse kunstenaars om op te tree by die internasionaal-bekende Amfiteater. LR

Laai PDF af (PDF, 174.03KB)

 

Posted in Artikels | Tagged Andrew Marais, Anton Goosen, Clarabelle van Niekerk, Kerneels Breytenbach, Louis van Rensburg, Musiek en Liriek, Oude Libertas Amfiteater
Previous Entry: 1993 – Kerstkonsert-plakkaat
Next Entry: 1980 – Die Vaderland – Brel-bravo vir Laurika
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch