Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1980 – Rand Daily Mail – Triple bravo for Brel

Terug na pers

15 Mei, 1980

Raeford Daniel skryf ook oor Encore Brel! by die Chelseateater in die Chelsea-hotel aan die bo-punt van Esselenstraat in Hillbrow. Dit was die dae toe jy na die vertoning in Hillbrow kon rondloop  en ‘n koppie koffie  by die Café Wien kon gaan drink, of ‘n draai maak by Estoril Books of die Fontana. Dit was ook die Hillbrow waarvan Johannes Kerkorrel ‘n dekade later sou sing. LR

Laai PDF af (PDF, 113.62KB)

Posted in Artikels | Tagged Café Wien, Chelseateater, Encore Brel!, Estoril Books, Fontana, Johannes Kerkorrel, Raeford Daniel
Previous Entry: 1980 – Radio en TV Dagboek – Ons eie Laurika sing Brel!
Next Entry: 1981 – SA Music Industry – Reflections of Rauch
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch