Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1984 – Tukkie-Werf – Laurika se loopbaan kry nuwe dimensie

Terug na pers

Ek en Wessel van Wyk het in 1984 vir die eerste keer begin saamwerk. Ons het op die ou end vir bykans 8 jaar saamgewerk. Hy bly tot vandag toe een van my naaste vriende en ons het baie besonderse ervaringe saam gehad. In 1985 het ons ondermeer na Belgie gereis vir ‘n konserttoer, wat ook vir S-A televisie opgeneem was. Marius du Plooy was die regisseur van die dokumentere program, wat uitgesaai is onder die titel ‘Laurika in Belgie’.

Laai PDF af (PDF, 174.03KB)

Posted in Artikels | Tagged Laurika in Belgiƫ, Marius du Plooy, Wessel van Wyk
Previous Entry: 1984 – The Star – Absolutely magical concert from a polished performer
Next Entry: 1985 – Beeld – Laurika betower die Belge
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch