Ons het in 1986 ingetrek in ons pienk huis – die eerste huis wat ons gebou het – in Northcliff. Die huis het gespog met ‘n pragtige uitsig van Johannesburg. Die middel van die huis was presies in lyn met die Hillbrow-toring. Simon was vier, en ek was reeds swanger met Nina, wat vroeg die volgende jaar gebore is. Die media-vrystelling van my album Encore!Laurika was in hierdie huis gehou. LR
1986 – Die Burger – Laurika vind geluk in ‘n pienk huis
Previous Entry: 1985 – Beeld – Laurika betower die Belge
Next Entry: 1987 – Sarie Marais – Laurika en haar nuwe Nina
