Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1987 – Sarie Marais – Laurika en haar nuwe Nina

Terug na pers

Die Sarie Tydskrif van vandag, was toe nog die Sarie Marais. Hierdie onderhoud was gedoen na die geboorte van ons dogter, Nina. Soos ek ook genoem het by die foto van my en ons seun, Simon, in 1984, het ek ons kinders nie baie aan die kalklig blootgestel nie. Waar Simon in die Ek wil vir Jou-video gesien kon word as ‘n vyfjarige, het Nina ook in ‘n video van my opgetree. Sy was die dogtertjie in die Die gang-video. Sy was toe ook vyf jaar oud! ‘n Kosbare herinnering. LR

Laai PDF af (PDF, 219.47KB)

Posted in Artikels | Tagged Nato Barnard, Sarie Tydskrif
Previous Entry: 1986 – Die Burger – Laurika vind geluk in ‘n pienk huis
Next Entry: 1987 – The Star – Laurika’s talent in full flower blending style and intimacy
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch