Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1989 – Die Transvaler – Laurika beïndruk soos altyd

Terug na pers

Hierdie vertoning – Laurika Solo! saam met Wessel van Wyk, was nogal vir my ‘n waterskeiding. Ek was pas klaar met Van Berlyn tot Bapsfontein saam met Jannie du Toit, en ek was besig om nuwe materiaal uit te probeer vir ‘n volgende album. By hierdie Protea Hof Hotel-vertonings, het ek onder andere vir Stuur groete aan Mannetjies Roux op die gehoor getoets. Aan die begin het gehore nie dadelik vatplek gekry aan die liedjie nie. Selfs nadat die album vrygestel was, sou dit nog 6 maande neem voordat dit ‘n wegholtreffer sou word. Een aand het Francette Roux, Mannetjies en Charlotte se dogter, die vertoning bygewoon en ons toe in kontak met Mannetjies en Charlotte geplaas. LR

Laai PDF af (PDF, 73.05KB)

Posted in Artikels | Tagged Laurika Solo!, Mannetjies Roux
Previous Entry: 1989 – The Citizen – Singers of interpretative power
Next Entry: 1990 – Saturday Star – Foto van Laurika en Philip Moolman
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch