Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1990 – Die Burger – Groete aan Mannetjies van Nederland

Terug na pers

Hierdie artikel van Theunis Engelbrecht, illustreer hoe goed die CD van Stuur groete aan Mannetjies Roux destyds ontvang is. 5 Sakemanne van Bronkhorstspruit, waarvan ons vriend, Piet de Jager (vervaardiger van die 2011 film Roepman) een was, het vir my genader en gesê dat hulle graag vir my ‘n bedrag wil voorskiet sodat ek ‘n CD kan maak van my Stuur groete aan Mannetjies Roux-album. Dit was vroeë dae wat CD’s betref, so ek het dit nie eers mooi verstaan nie, maar ek het hulle aanbod aanvaar en so het dit gekom dat ek die eerste Afrikaanse CD in die land vrygestel het. Binne ‘n baie kort tydperk kon ek hulle terugbetaal en ek het nooit weer daarna teruggekyk wat die maak van CD’s betref  nie. Soos my ma sal sê: ‘hulle was engele op my pad’. LR

Laai PDF af (PDF, 93.45KB)

Posted in Artikels | Tagged Piet de Jager, Stuur groete aan Mannetjies Roux, Theunis Engelbrecht
Previous Entry: 1990 – Sunday Star – New beat for Laurika
Next Entry: 1990 – Die Transvaler – Ekonoom die brein agter Laurika se treffers
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch