Diane de Beer het vir my oor die jare geweldig aangemoedig met haar eerlike resensies oor my werk. Sy is altyd ewewigtig en sy sĂȘ en motiveer duidelik wanneer sy nie van iets hou nie. Baie kunstenaars voel so oor haar. LR
Previous Entry: 1997 – Beeld – Dis altyd ‘n belewenis om Rauch te hoor sing
