Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1988 – Encore! Laurika

Terug na pers

Toe ek my Encore!Laurika- album in 1988 vrygestel het, het ons die bekendstellingsgeleentheid aan die media by ons nuutgeboude huis in Northcliff gehou. Baie mense het ons gehelp om nogal baie moeite te doen om die storie van die album in woord (soos die vrystellingspakket hieronder aandui) en beeld (daar was byvoorbeeld ‘n spesiale akwarelle skildery van ‘n oopgesnyde papaja gemaak en karton seemeeue het aan die balke gehang!) oor te dra. LR

Laai PDF af (PDF, 244.67KB)

Posted in Programme | Tagged Encore!Laurika
Previous Entry: 1988 – Van Berlyn tot Bapsfontein
Next Entry: 1990 – Stuur Groete aan Mannetjies Roux en ander verhale
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch