Hierdie besonderse art deco-styl program was vir ons speelvak by TRUK, nadat ek en Jannie du Toit en Stephan Bouwer reeds in Club 58 in Hillbrow sukses met die produksie Van Berlyn tot Bapsfontein behaal het. LR
1988 – Van Berlyn tot Bapsfontein
Previous Entry: 1990 – Hoagy
Next Entry: 1988 – Encore! Laurika
