Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Uitgebreide Biografie
    • Extended Biography
  • Albums
    • Liedjies en Lirieke
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Nog
    • Gee terug
    • Gunstelinge
  • Kontak
  • Winkel

1982 – Radio en TV Dagboek – Die singende troebadoers

Terug na pers

Ongeveer 8 maande na Simon se geboorte, het John Ivor-Pullen, wat toe die hoof van musiek by TRUK was, vir my en Anton genooi om ‘n musiektoer te doen deur die (toe) Transvaalse platteland. Simon en my wonderlike ma het saam getoer en as ek saans op die verhoog was, het ouma my pragtige seun opgepas. Jy kan jou egter voorstel wat ‘n pakkasie dit moes gewees het! John (Ivor-Pullen)  ‘n man met ‘n fyn sin vir humor, het elke oggend, na ontbyt, wanneer ons weer in die pad geval het op pad na ‘n nuwe dorp toe,  na al my koffers en baba-toebehore gekyk en gesê: “… en Engela se klere!” – na aanleiding van C.J. Langenhoven se Herrie op die ou Tremspoor.  

Laai PDF af (PDF, 150.5KB)

 

Posted in Voorblaaie | Tagged Anton Goosen, C.J.Langenhoven, John Ivor-Pullen, TRUK
Previous Entry: 1979 – Sarie Marais
Next Entry: 1986 – Rapport Tydskrif – Eindig Afrikaans musiek op valse noot?
  • Tuis
  • Biografie
  • Albums
  • Optredes
  • Nuus
  • Media
  • Nog
  • Kontak
  • Winkel
  • T’s & C’s
Join Laurika on Facebook

Kopiereg © 2012 Laurika Rauch.

Powered by WordPress, Prototype, and Laurika Rauch 2011.

Laurika Rauch