My oom se motor is ‘n ou masjien
1980 – Die Vaderland – Brel-bravo vir Laurika
Henk Wybenga in Die Vaderland oor Encore Brel! met Ferdi Uphof, Ann Hamblin en Laurika Rauch in die Chelseateater in Hillbrow. Hierdie was die eerste van twee Brel-vertonings wat ek vir Taubie Kushlick gedoen het. Die geleentheid om deel te wees van hierdie vertonings was vir my geweldig betekenisvol. LR Lees meer