Met ‘n tra, la, tralalala
En ‘n kilte wat kruip oor haar hart
Die Rauch-faktor was opgevoer by die Volksblad kunstefees in 2006. Anton Goosen, Koos Kombuis, Valiant Swart, Coenie de Villiers en Lucas Maree het saam met my opgetree. LR
Coenie de Villiers skryf oor Die gang.