Beloof dat jy ‘n ou droom van die nuwes sal kan maak
1994 – Óórbrug
Die program vir Óórbrug met pianis David Taljaard . Deon Opperman het die regie gedoen. LR Lees meer
1995 – The Argus – Laurika sings Brel very well
Dit was altyd vir my ‘n plesier om ‘n vertoning vir Pieter Toerien te doen. Hierdie vertoning, saam met David Taljaard, het baie goed afgeloop by sy Theatre on the Bay in Kampsbaai. LR Lees meer
1994 – Beeld – Rauch en Torr ‘n kragspan
Dit was ‘n voorreg om saam met Chris en David Taljaard en Deon Opperman te kon werk aan hierdie produksie.LR Lees meer