Kan jy jou ouers se name al spel
1987 – The Citizen – Laurika in magical duo
Die Soiree Society-optredes was aan huis van Des en Dawn Lindbergh. Ek het ‘n paar keer daar opgetree saam met Wessel. Dit was besonderse aande. Raeford Daniel het weer eens ‘n opbouende resensie geskryf. Ek onthou hom met soveel deernis. LR
1987 – The Star – Laurika’s talent in full flower blending style and intimacy
Hierdie was Dick Turpin se positiewe resensie oor my en Wessel se optrede by dieselfde Soiree Society-aanbieding. LR Lees meer