Kan jy jou ouers se name al spel
1998 – EP Herald – Artistic fireworks from talented duo
Terry Herbst skryf oor Samekoms/Kopano. Dit was elke keer ‘n belewenis om saam met Vusi Mahlasela op te tree. Hy bly een van die grootste kunstenaars van ons land. Louis Mhlanga, Peter McLea en Jahn Beukes was onverbeterlik. Deon Opperman was die regisseur. LR