En my voete wil weer dans
Pieter Swanepoel
1990 – Rapport – Op reis met Laurika
Barrie Hough het hierdie produksie beskryf as ‘n ‘vars wind deur Afrikaanse musiek’. Barrie kon so lekker entosiasties raak as hy van ‘n produksie gehou het. Pieter Swanepoel het ‘n teks geskryf wat my beperkte toneelspel-vermoëns tot die uiterste getoets het. LR
Posted in Artikels | Tagged Barrie Hough, Ilse van Hemert, Pieter Swanepoel