cd's te koop
dvd's te koop
boek te koop
Laurika Rauch – Treffers vir klavier en kitaar

Die Musiekboek bestaan uit 17 van Laurika se trefferliedjies, wat ook op die CD: Laurika Rauch: 19 Treffers van 21 jaar, gehoor kan word. Die boek is in landskapformaat, garinggebind en in twee kleur gedruk, met foto’s. Dit is verwerk vir klavier en kitaar vir ‘n middelregisterstem.

 

Daar is slegs ‘n beperkte aantal van hierdie boeke nog beskikbaar. Daar sal geen nuwe oplaag gedruk word nie.

Cd's en Dvd's is beskikbaar by alle goeie Cd Winkels:
KOPIEREG 2007-2008 | WWW.CANTUSSTAR.CO.ZA