Die ‘Phonekerchief’ en ‘n gratis CD
Bestel die Phonekerchief en kry boonop ‘n gratis getekende CD van Laurika (kies enige een van Laurika se CD’s wat op haar katalogus beskikbaar is) daarmee saam.
Slegs vir Suid-Afrika / Only sold in South Africa.
Price:R190.00
Shipping:R0.00
‘Stuur Groete aan Mannetjies Roux’ – keramiekware
Van die eerste oomblik af dat ek hierdie bekertjies van Fearika gesien het, was dit vir my ‘n briljante idee wat sulke mooi vlerke gekry het. Ek kan julle verseker dat die twee bekers vreeslik lekker is om uit te drink. Ons gebruik dit die hele tyd in ons huis! LR
Slegs vir Suid-Afrika / Only in South Africa.
Price:R250.00
Shipping:R0.00
DVD: Kom laat ons sing – ‘n Musikale reis van Laurika Rauch
2002
In samewerking met Kyknet, het Laurika en regisseur/vervaardiger Johan Badenhorst, ‘n dokumentêr gemaak oor die ontwikkeling van die Afrikaanse liedjie vanaf die 1930′s tot 2002.
Slegs vir Suid-Afrika / Only in South Africa.
Price:R120.00
Shipping:R0.00
CD’s
Daar is ‘n groot verskeidenheid van Laurika se CD’s te koop op Kalahari.net. Besoek hulle gerus vir jou CD-aankope van Laurika se bestaande katalogus.
Kalahari.net boasts a large catalogue of Laurika’s available CD’s. Visit them for your CD-purchases.
Price:R0.00
Shipping:R0.00
Aflaaibare snitte / Digital downloads
Bykans elke liedjie wat Laurika ooit opgeneem het is tans by Rhythm Music Store beskikbaar as aflaaibare snitte. Besoek hulle gerus vir jou digitale aankope.
Just about every song ever recorded by Laurika is now available as a digital download at Rhythm Music Store. Visit their shop online for your online purchases.
Price:R7.99
Shipping:R0.00
