‘Stuur Groete aan Mannetjies Roux’ – keramiekware

Price: R250.00

Shipping:R0.00

Loading Updating cart...

Van die eerste oomblik af dat ek hierdie bekertjies van Fearika gesien het, was dit vir my 'n briljante idee wat sulke mooi vlerke gekry het. Ek kan julle verseker dat die twee bekers vreeslik lekker is om uit te drink. Ons gebruik dit die hele tyd in ons huis! LR

Slegs vir Suid-Afrika / Only in South Africa.

Eksklusiewe handgedraaide keramiekware spesiaal ontwerp deur Fearika Design

Hierdie koffie- (MY OOM DRINK KOFFIE) en tee- (EN MY TANNIE TEE) bekerstel is ontwerp vir die Stuur Groete aan Mannetjies Roux -speelvak in 2011, die musiekspel met die liedjies van Laurika Rauch.

Die Stuur Groete-logo verskyn in reliëf op die oorkantste kant van elke beker. Elke stel word in ’n riffelkartonboksie met houtwol verpak, en met ′n bypassende lint en Stuur Groete-etiket toegebind. ’n Kaartjie, geadresseer aan die aangewese ontvanger en deur my geteken, sal by elke bestelling ingesluit wees. LR

Exclusive hand-thrown ceramics specially designed by Fearika Design

This set, with a coffee mug (MY OOM DRINK KOFFIE) and a tea cup (EN MY TANNIE TEE), was designed for the run of the 2011 musical, Stuur Groete aan Mannetjies Roux, featuring songs sung by Laurika Rauch.

The ‘Stuur Groete’ logo is embossed on the opposite side of each mug. Each set is packaged in a corrugated cardboard box lined with wood-wool and decorated with a matching ribbon and ‘Stuur Groete’ label. A card signed by Laurika and addressed to the person of your choice, will be included in the parcel. LR